17 wat voor hulle sal uitgaan en wat voor hulle sal inkom en wat hulle sal uitlei en wat hulle sal inlei,+ sodat Jehovah se vergadering nie word soos skape wat geen herder het nie.”+
5 En hulle is geleidelik verstrooi omdat daar geen herder was nie,+ sodat hulle vir al die wilde diere van die veld voedsel geword het, en hulle is voortdurend verstrooi.+