Eksodus 23:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “En jy mag ’n inwonende vreemdeling nie verdruk nie,+ aangesien julle self die siel van die inwonende vreemdeling geken het, want julle het inwonende vreemdelinge in Egipteland geword.+
9 “En jy mag ’n inwonende vreemdeling nie verdruk nie,+ aangesien julle self die siel van die inwonende vreemdeling geken het, want julle het inwonende vreemdelinge in Egipteland geword.+