Esegiël 23:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hulle name was Ohoʹla, die oudste, en Ohoʹliba, haar suster, en hulle het myne geword+ en aan seuns en dogters geboorte begin gee.+ En wat hulle name betref, Ohoʹla is Samariʹa+ en Ohoʹliba is Jerusalem.+ Galasiërs 4:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En hierdie Hagar beteken Siʹnai,+ ’n berg in Arabië, en sy kom ooreen met die huidige Jerusalem, want sy is in slawerny+ met haar kinders.
4 En hulle name was Ohoʹla, die oudste, en Ohoʹliba, haar suster, en hulle het myne geword+ en aan seuns en dogters geboorte begin gee.+ En wat hulle name betref, Ohoʹla is Samariʹa+ en Ohoʹliba is Jerusalem.+
25 En hierdie Hagar beteken Siʹnai,+ ’n berg in Arabië, en sy kom ooreen met die huidige Jerusalem, want sy is in slawerny+ met haar kinders.