-
Esegiël 2:6Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
6 “En jy, o mensekind, moenie vir hulle bang wees nie;+ en moenie vir hulle woorde bang wees nie, want daar is hardkoppiges+ en dinge wat jou steek,+ en onder skerpioene+ woon jy. Moenie vir hulle woorde bang wees nie,+ en moenie met verskrikking vervul word weens hulle aangesig nie,+ want hulle is ’n opstandige huis.+
-