Deuteronomium 32:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want ’n vuur is aangesteek in my toorn+En dit sal brand tot in Sjeool, die laagste plek,+En dit sal die aarde en sy opbrengs verteer+En die fondamente van berge aan die brand steek.+ Psalm 88:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 U het my in ’n kuil van die onderste dieptes gesit,In donker plekke, in ’n groot afgrond.+ Esegiël 32:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “Mensekind, weeklaag oor die menigte van Egipte en laat dit afdaal,+ hy en die dogters van majestueuse nasies, na die land daar onder,+ saam met dié wat in die kuil afdaal.+
22 Want ’n vuur is aangesteek in my toorn+En dit sal brand tot in Sjeool, die laagste plek,+En dit sal die aarde en sy opbrengs verteer+En die fondamente van berge aan die brand steek.+
18 “Mensekind, weeklaag oor die menigte van Egipte en laat dit afdaal,+ hy en die dogters van majestueuse nasies, na die land daar onder,+ saam met dié wat in die kuil afdaal.+