Jesaja 23:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En op baie waters was die saad van Sihor,+ die oes van die Nyl, sy inkomste; en dit het die wins van die nasies geword.+ Esegiël 27:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “‘“Tarsis+ was jou koopman weens die oorvloed van allerhande waardevolle dinge.+ Vir sy silwer, yster, tin en lood is jou handelsware gegee.+
3 En op baie waters was die saad van Sihor,+ die oes van die Nyl, sy inkomste; en dit het die wins van die nasies geword.+
12 “‘“Tarsis+ was jou koopman weens die oorvloed van allerhande waardevolle dinge.+ Vir sy silwer, yster, tin en lood is jou handelsware gegee.+