Jesaja 56:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Al julle wilde diere van die oop veld, kom eet, al julle wilde diere in die woud.+ Jeremia 23:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 “Wee die herders wat die skape van my weiding vernietig en verstrooi!”+ is die woord van Jehovah.