6 “‘Want ek sal geen medelye meer met die inwoners van die land betoon nie’,+ is die woord van Jehovah. ‘Daarom, kyk, ek lewer die mense oor, elkeen in die hand van sy metgesel+ en in die hand van sy koning;+ en hulle sal die land beslis verpletter, en ek sal nie uit hulle hand verlos nie.’”+