25 En hulle sal in die land woon wat ek aan my kneg, aan Jakob, gegee het, waarin julle voorvaders gewoon het,+ en hulle sal daarin woon,+ hulle en hulle kinders en hulle kinders se kinders tot onbepaalde tyd,+ en my kneg Dawid sal tot onbepaalde tyd hulle owerste wees.+