Johannes 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “En ek het ander skape,+ wat nie van hierdie kraal+ is nie; ook hulle moet ek bring, en hulle sal na my stem luister,+ en hulle sal een kudde onder een herder word.+ 1 Petrus 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En wanneer die hoofherder+ openbaar gemaak is, sal julle die onverwelklike kroon+ van heerlikheid ontvang.+
16 “En ek het ander skape,+ wat nie van hierdie kraal+ is nie; ook hulle moet ek bring, en hulle sal na my stem luister,+ en hulle sal een kudde onder een herder word.+
4 En wanneer die hoofherder+ openbaar gemaak is, sal julle die onverwelklike kroon+ van heerlikheid ontvang.+