Esegiël 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En manne uit die ouer manne van Israel het na my toe gekom en voor my gaan sit.+ Esegiël 20:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En in die sewende jaar, in die vyfde maand, op die tiende dag van die maand, het daar manne uit die ouer manne van Israel gekom om Jehovah te raadpleeg,+ en hulle het voor my gaan sit.+
20 En in die sewende jaar, in die vyfde maand, op die tiende dag van die maand, het daar manne uit die ouer manne van Israel gekom om Jehovah te raadpleeg,+ en hulle het voor my gaan sit.+