Jesaja 59:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daar was oortreding en ’n verloëning van Jehovah;+ en daar was ’n terugwyking van ons God, woorde van verdrukking en opstand,+ die uitdink en gemompel van leuenagtige woorde uit die hart.+ Jeremia 17:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Só het Jehovah gesê: “Vervloek is die man wat op die mens vertrou+ en wat vlees sy arm maak+ en wie se hart van Jehovah afwyk.+
13 Daar was oortreding en ’n verloëning van Jehovah;+ en daar was ’n terugwyking van ons God, woorde van verdrukking en opstand,+ die uitdink en gemompel van leuenagtige woorde uit die hart.+
5 Só het Jehovah gesê: “Vervloek is die man wat op die mens vertrou+ en wat vlees sy arm maak+ en wie se hart van Jehovah afwyk.+