31 En die kragtige man sal beslis vlasvesel word,+ en die produk van sy werk ’n vonk; en hulle sal al twee tegelykertyd in vlamme opgaan, sonder dat iemand dit blus.”+
11 “‘Ek het ’n verwoesting onder julle veroorsaak, soos God se verwoesting van Sodom en Gomorʹra.+ En julle was soos ’n stomp wat uit die vuur geruk is;+ maar julle het nie tot my teruggekeer nie’,+ is die woord van Jehovah.