1 Konings 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En nou moet jy hom nie ongestraf laat bly nie,+ want jy is ’n wyse+ man en jy weet goed wat jy met hom behoort te doen, en jy moet sy grys+ hare met bloed na Sjeool laat afdaal.”+ Spreuke 21:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 ’n Leuenagtige getuie sal omkom,+ maar die man wat luister, sal vir ewig spreek.+
9 En nou moet jy hom nie ongestraf laat bly nie,+ want jy is ’n wyse+ man en jy weet goed wat jy met hom behoort te doen, en jy moet sy grys+ hare met bloed na Sjeool laat afdaal.”+