Jesaja 27:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In die komende dae sal Jakob wortelskiet, Israel+ sal bloeisels voortbring en uitspruit; en hulle sal die oppervlak van die vrugbare land heeltemal met opbrengs vul.+
6 In die komende dae sal Jakob wortelskiet, Israel+ sal bloeisels voortbring en uitspruit; en hulle sal die oppervlak van die vrugbare land heeltemal met opbrengs vul.+