-
Esegiël 8:3Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
3 Toe het hy iets uitgesteek wat die vorm van ’n hand+ gehad het en my aan ’n bossie hare van my kop gevat, en ’n gees+ het my tussen die aarde en die hemel gedra en my in die visioene van God+ na Jerusalem gebring, na die ingang van die binneste poort+ wat noordwaarts kyk, waar die woonplek is van die simbool van jaloesie wat jaloesie opwek.+
-