Psalm 92:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Om te verkondig dat Jehovah reg is.+Hy is my Rots,+ in wie daar geen onregverdigheid is nie.+ Spreuke 19:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die dwaasheid van ’n mens verdraai sy weg,+ en dan word sy hart woedend vir Jehovah.+