Psalm 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Sodat niemand my siel verskeur soos ’n leeu nie,+My wegruk wanneer daar geen verlosser is nie.+ Nahum 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Waar is die lêplek van leeus, en die grot wat aan die jong maanhaarleeus behoort, waar die leeu geloop en ingegaan het,+ waar die leeuwelpie was en niemand hulle laat bewe het nie?+ Sefanja 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Sy vorste in hom was brullende leeus.+ Sy regters was aandwolwe wat beendere nie tot die oggend toe gekou het nie.+
11 Waar is die lêplek van leeus, en die grot wat aan die jong maanhaarleeus behoort, waar die leeu geloop en ingegaan het,+ waar die leeuwelpie was en niemand hulle laat bewe het nie?+
3 Sy vorste in hom was brullende leeus.+ Sy regters was aandwolwe wat beendere nie tot die oggend toe gekou het nie.+