Daniël 6:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En toe hy naby die kuil kom, het hy met ’n droewige stem na Daniël geroep. Die koning het begin praat en vir Daniël gesê: “O Daniël, kneg van die lewende God, was jou God wat jy met standvastigheid dien,+ in staat om jou van die leeus te red?”+
20 En toe hy naby die kuil kom, het hy met ’n droewige stem na Daniël geroep. Die koning het begin praat en vir Daniël gesê: “O Daniël, kneg van die lewende God, was jou God wat jy met standvastigheid dien,+ in staat om jou van die leeus te red?”+