24 Jy mag jou nie voor hulle gode neerbuig of laat oorhaal om hulle te dien nie, en jy mag niks soos hulle werke maak nie,+ maar jy moet hulle vir seker neerwerp en jy moet hulle heilige pilare vir seker afbreek.+
11 En hulle het hom oorwin+ weens die bloed van die Lam+ en weens die woord van hulle getuienis,+ en selfs toe die dood hulle in die gesig gestaar het, het hulle hulle siel nie liefgehad nie.+