Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 12
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 12:1

Kruisverwysings

  • +Op 1:1
  • +Jes 54:1, 5; Ga 4:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 177-178

    Verkondigers, bl. 78

Openbaring 12:2

Kruisverwysings

  • +Ge 3:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 177-178

    Verkondigers, bl. 78

Openbaring 12:3

Kruisverwysings

  • +Op 12:9; 20:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 178

    Die Wagtoring,

    2001/9/1, bl. 6

    1989/4/1, bl. 20

    Verkondigers, bl. 78

Openbaring 12:4

Kruisverwysings

  • +Jes 9:15
  • +Ge 6:2; Job 38:7; 2Kor 11:15
  • +2Pe 2:4; Jud 6
  • +Ge 3:15
  • +Jes 66:9
  • +Jer 51:34

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/5, bl. 23

    Openbaring se klimaks, bl. 178-179

Openbaring 12:5

Kruisverwysings

  • +Op 11:15
  • +Ps 2:9; 110:2; Op 19:15
  • +Ps 2:6; 110:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 177, 179-180

    Verkondigers, bl. 78

    Die Wagtoring (1988),

    1988/12/15, bl. 14

Openbaring 12:6

Kruisverwysings

  • +Ps 55:7
  • +Op 11:3; 12:14
  • +1Kn 19:6; Spr 30:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 32

    Openbaring se klimaks, bl. 179-180, 184

Openbaring 12:7

Kruisverwysings

  • +Da 10:13; 12:1; Jud 9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 24

    Openbaring se klimaks, bl. 180-181

    Die Wagtoring (1990),

    1990/7/1, bl. 26

    “Hele Skrif”, bl. 142

    God se woord, bl. 160

Openbaring 12:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 24

    Openbaring se klimaks, bl. 180-181

Openbaring 12:9

Kruisverwysings

  • +Op 12:3; 20:2
  • +Ge 3:1; 2Kor 11:3; Op 12:14
  • +Mt 4:1; Joh 8:44; Heb 2:14; Jak 4:7; 1Pe 5:8
  • +1Kr 21:1; Job 1:6; Sag 3:2; Mt 4:10; Joh 13:27; Ro 16:20; 2Te 2:9
  • +2Kor 4:4; 11:14; Ef 2:2; 1Jo 5:19
  • +Lu 10:18; Op 12:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 24

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 3-8

    2009/5/15, bl. 18

    2004/2/15, bl. 16

    Ontwaak!,

    2010/8, bl. 20-21

    Openbaring se klimaks, bl. 180-181

    Skepper, bl. 176-177

    God se woord, bl. 160

    Lewe behels meer, bl. 18-19

Openbaring 12:10

Kruisverwysings

  • +Ps 118:14; Lu 1:69; Ro 13:11; 2Kor 6:2; Heb 9:28; 1Pe 1:5
  • +Op 11:17
  • +Op 11:15
  • +Mt 24:30; 25:32; 2Kor 5:10; Ef 1:10; 1Te 4:16
  • +Job 1:9; Sag 3:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer ons, bl. 86

    Leer Bybel, bl. 79-80

    Die Wagtoring,

    2006/1/15, bl. 22

    1999/4/15, bl. 17

    1990/12/15, bl. 19-20

    Openbaring se klimaks, bl. 182-183

    Wêreldwye veiligheid, bl. 91-92

Openbaring 12:11

Kruisverwysings

  • +1Jo 2:14
  • +1Pe 1:19
  • +Han 1:8; 2Ti 1:8; Op 1:9; 19:10
  • +Mt 16:25; Lu 14:26; Han 20:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/7/1, bl. 31

    1990/12/15, bl. 19-20

    Openbaring se klimaks, bl. 182-183

Openbaring 12:12

Kruisverwysings

  • +Han 7:53; Heb 12:22; Op 13:6
  • +Op 8:13
  • +Jes 57:20; 60:2; Op 17:15
  • +Da 8:19; Mi 4:1; Mt 24:34; Ro 16:20; 2Ti 3:1; 2Pe 3:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 24

    Leer ons, bl. 86-87

    Leer Bybel, bl. 80

    God se Koninkryk, bl. 22

    Openbaring se klimaks, bl. 182-183

    Die Wagtoring,

    2001/10/15, bl. 6

    1999/10/1, bl. 4

    1996/4/1, bl. 17-18

    1995/11/1, bl. 19

    1988/12/15, bl. 14

    Skepper, bl. 176-177

    God se woord, bl. 160-161

    Lewe behels meer, bl. 18-19

Openbaring 12:13

Kruisverwysings

  • +Lu 10:18
  • +Ge 3:15; Op 12:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 183-184

Openbaring 12:14

Kruisverwysings

  • +Eks 19:4; Jes 40:31
  • +Ps 55:7
  • +Op 11:3; 12:6
  • +Mt 4:4; Lu 12:42
  • +Ge 3:1; 2Kor 11:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 32

    Openbaring se klimaks, bl. 183-184

Openbaring 12:15

Kruisverwysings

  • +Ps 18:4; Jes 17:12
  • +Da 11:40

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/5, bl. 6

    God se Koninkryk, bl. 150-151

    Openbaring se klimaks, bl. 184-185

    Die Wagtoring (1988),

    1988/12/15, bl. 14

Openbaring 12:16

Kruisverwysings

  • +Tit 3:1; Op 13:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Lewe en Bediening – Vergaderingwerkboek,

    2019/12, bl. 8

    God se Koninkryk, bl. 151

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 32

    1990/11/1, bl. 15

    1988/12/15, bl. 14

    Getuig, bl. 164

    Openbaring se klimaks, bl. 185-186

Openbaring 12:17

Kruisverwysings

  • +Ge 3:15
  • +Mt 24:9; Han 1:8; Op 1:9; 6:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 11-12, 183, 185-186, 279

    Oorlewing, bl. 176-177

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 12:1Op 1:1
Op. 12:1Jes 54:1, 5; Ga 4:26
Op. 12:2Ge 3:16
Op. 12:3Op 12:9; 20:2
Op. 12:4Jes 9:15
Op. 12:4Ge 6:2; Job 38:7; 2Kor 11:15
Op. 12:42Pe 2:4; Jud 6
Op. 12:4Ge 3:15
Op. 12:4Jes 66:9
Op. 12:4Jer 51:34
Op. 12:5Op 11:15
Op. 12:5Ps 2:9; 110:2; Op 19:15
Op. 12:5Ps 2:6; 110:1
Op. 12:6Ps 55:7
Op. 12:6Op 11:3; 12:14
Op. 12:61Kn 19:6; Spr 30:8
Op. 12:7Da 10:13; 12:1; Jud 9
Op. 12:9Op 12:3; 20:2
Op. 12:9Ge 3:1; 2Kor 11:3; Op 12:14
Op. 12:9Mt 4:1; Joh 8:44; Heb 2:14; Jak 4:7; 1Pe 5:8
Op. 12:91Kr 21:1; Job 1:6; Sag 3:2; Mt 4:10; Joh 13:27; Ro 16:20; 2Te 2:9
Op. 12:92Kor 4:4; 11:14; Ef 2:2; 1Jo 5:19
Op. 12:9Lu 10:18; Op 12:13
Op. 12:10Ps 118:14; Lu 1:69; Ro 13:11; 2Kor 6:2; Heb 9:28; 1Pe 1:5
Op. 12:10Op 11:17
Op. 12:10Op 11:15
Op. 12:10Mt 24:30; 25:32; 2Kor 5:10; Ef 1:10; 1Te 4:16
Op. 12:10Job 1:9; Sag 3:1
Op. 12:111Jo 2:14
Op. 12:111Pe 1:19
Op. 12:11Han 1:8; 2Ti 1:8; Op 1:9; 19:10
Op. 12:11Mt 16:25; Lu 14:26; Han 20:24
Op. 12:12Han 7:53; Heb 12:22; Op 13:6
Op. 12:12Op 8:13
Op. 12:12Jes 57:20; 60:2; Op 17:15
Op. 12:12Da 8:19; Mi 4:1; Mt 24:34; Ro 16:20; 2Ti 3:1; 2Pe 3:3
Op. 12:13Lu 10:18
Op. 12:13Ge 3:15; Op 12:1
Op. 12:14Eks 19:4; Jes 40:31
Op. 12:14Ps 55:7
Op. 12:14Op 11:3; 12:6
Op. 12:14Mt 4:4; Lu 12:42
Op. 12:14Ge 3:1; 2Kor 11:3
Op. 12:15Ps 18:4; Jes 17:12
Op. 12:15Da 11:40
Op. 12:16Tit 3:1; Op 13:11
Op. 12:17Ge 3:15
Op. 12:17Mt 24:9; Han 1:8; Op 1:9; 6:9
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 12:1-17

Openbaring

12 En ’n groot teken+ is in die hemel gesien: ’n vrou+ geklee met die son, en die maan was onder haar voete, en op haar kop was ’n kroon van twaalf sterre, 2 en sy was swanger. En sy roep uit in haar pyne+ en in haar barensnood.

3 En nog ’n teken is in die hemel gesien, en kyk! ’n groot vuurkleurige draak+ met sewe koppe en tien horings en op sy koppe sewe krone; 4 en sy stert+ sleep ’n derde van die sterre+ van die hemel saam, en hy het hulle na die aarde neergeslinger.+ En die draak het voor die vrou+ bly staan wat op die punt gestaan het om geboorte te gee,+ sodat hy, wanneer sy geboorte gegee het, haar kind kon verslind.+

5 En sy het geboorte gegee aan ’n seun,+ ’n manlike kind, wat met ’n ysterstaf as herder teenoor al die nasies sal optree.+ En haar kind is weggeruk na God en na sy troon.+ 6 En die vrou het die wildernis in gevlug,+ waar sy ’n plek het wat deur God berei is, sodat hulle haar daar duisend-tweehonderd-en-sestig dae+ lank sou voed.+

7 En oorlog het in die hemel uitgebreek: Miʹgael+ en sy engele het teen die draak geveg, en die draak en sy engele het geveg, 8 maar hy het nie geseëvier nie, en ook is daar vir hulle geen plek meer in die hemel gevind nie. 9 Toe is die groot draak+ neergeslinger, die oorspronklike slang,+ die een wat Duiwel+ en Satan+ genoem word, wat die hele bewoonde aarde mislei;+ hy is na die aarde neergeslinger,+ en sy engele is saam met hom neergeslinger. 10 En ek het ’n harde stem in die hemel hoor sê:

“Nou het die redding+ en die krag+ en die koninkryk van ons God+ en die gesag van sy Christus+ gekom, want die beskuldiger van ons broers, wat hulle dag en nag voor ons God beskuldig,+ is neergeslinger! 11 En hulle het hom oorwin+ weens die bloed van die Lam+ en weens die woord van hulle getuienis,+ en selfs toe die dood hulle in die gesig gestaar het, het hulle hulle siel nie liefgehad nie.+ 12 Daarom, wees bly, o hemele en julle wat daarin woon!+ Wee+ die aarde en die see,+ want die Duiwel het na julle toe neergedaal en het groot toorn, omdat hy weet dat hy ’n kort tydjie het.”+

13 En toe die draak sien dat hy na die aarde neergeslinger is,+ het hy die vrou+ vervolg wat aan die seun geboorte gegee het. 14 Maar die twee vlerke van die groot arend+ is aan die vrou gegee, sodat sy die wildernis in,+ na haar plek, kon vlieg; daar word sy ’n tyd en tye en ’n halwe tyd+ gevoed,+ weg van die gesig van die slang+ af.

15 En die slang het water+ soos ’n rivier uit sy bek agter die vrou aan uitgespoeg, om haar deur die rivier te laat verdrink.+ 16 Maar die aarde het die vrou te hulp gekom,+ en die aarde het sy mond oopgemaak en die rivier verswelg wat die draak uit sy bek uitgespoeg het. 17 En die draak se gramskap het teen die vrou ontvlam,+ en hy het weggegaan om oorlog te voer teen die oorblywendes van haar saad, wat die gebooie van God bewaar en die werk het om van Jesus te getuig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel