-
Daniël 5:21Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
21 En hy is onder die mensekinders uit verdryf, en sy hart is soos dié van ’n dier gemaak, en by die wilde esels was sy woonplek.+ Plantegroei het hulle hom gegee om te eet net soos bulle, en deur die dou van die hemel is sy liggaam natgemaak,+ totdat hy geweet het dat die Allerhoogste God die Heerser in die koninkryk van die mensdom is en dat hy daaroor aanstel wie hy wil.+
-