15 sodat julle onberispelik+ en onskuldig kan word, kinders+ van God sonder ’n smet te midde van ’n verdorwe en verdraaide geslag,+ onder wie julle as ligte in die wêreld skyn,+
12 Handhaaf goeie gedrag onder die nasies,+ sodat hulle, in die aangeleentheid waarin hulle teen julle praat as kwaaddoeners, as gevolg van julle goeie werke+ waarvan hulle ooggetuies is, God in die dag van sy inspeksie sal verheerlik.+