5 En wat my betref, ek het bly ag gee, en kyk! daar het ’n bokram+ van die sonsondergang af oor die oppervlak van die hele aarde gekom, en hy het nie aan die aarde geraak nie. En die bokram het ’n opvallende horing tussen sy oë gehad.+
“Weet jy werklik waarom ek na jou toe gekom het? En nou sal ek teruggaan om met die vors van Persië te veg.+ Wanneer ek weggaan, kyk! dan kom ook die vors van Griekeland.+