Spreuke 16:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Trots kom voor ’n ineenstorting+ en ’n hoogmoedige gees voor struikeling.+ Spreuke 21:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hoogmoedige oë en ’n trotse hart,+ die lamp van die goddeloses, is sonde.+