Jesaja 64:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 U heilige stede+ het ’n wildernis geword. Sion+ het ’n algehele wildernis geword, Jerusalem ’n verlate woesteny.+ Klaagliedere 5:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Weens Sion se berg wat woes lê;+ ja, jakkalse het daarop geloop.+
10 U heilige stede+ het ’n wildernis geword. Sion+ het ’n algehele wildernis geword, Jerusalem ’n verlate woesteny.+