Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Klaagliedere 5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Klaagliedere 5:1

Kruisverwysings

  • +Le 26:44; Jer 15:15; Klg 1:20
  • +Ps 44:13; 79:4; Klg 2:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/6/1, bl. 10

Klaagliedere 5:2

Kruisverwysings

  • +De 28:30; Ps 79:1; 136:21; Jes 1:7; Jer 6:12; Sef 1:13

Klaagliedere 5:3

Kruisverwysings

  • +Eks 22:24
  • +Jer 18:21

Klaagliedere 5:4

Kruisverwysings

  • +De 28:48; Jes 3:1; Ese 4:11, 16

Klaagliedere 5:5

Kruisverwysings

  • +De 28:48; Jer 27:8; 28:14
  • +De 28:65

Klaagliedere 5:6

Kruisverwysings

  • +Jes 30:2; 31:1; Jer 2:18, 36; 44:12
  • +Ese 17:18
  • +2Kr 28:16; Ho 5:13; 7:11; 9:3; 12:1

Klaagliedere 5:7

Kruisverwysings

  • +Jer 16:12; 31:29; Ese 18:2
  • +Eks 20:5; Jer 14:20; Sag 1:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/6/1, bl. 10-11

    1988/9/1, bl. 27

Klaagliedere 5:8

Kruisverwysings

  • +De 28:43; Spr 30:22; Jes 3:4
  • +Sag 11:6

Klaagliedere 5:9

Kruisverwysings

  • +Jer 52:6; Ese 4:10

Klaagliedere 5:10

Kruisverwysings

  • +2Kn 25:3; Job 30:30; Klg 4:8

Klaagliedere 5:11

Kruisverwysings

  • +De 28:30; Sag 14:2

Klaagliedere 5:12

Kruisverwysings

  • +Jer 39:6
  • +Jes 47:6; Jer 6:11; Klg 4:16

Klaagliedere 5:13

Kruisverwysings

  • +Rig 16:21
  • +Eks 1:11

Klaagliedere 5:14

Kruisverwysings

  • +De 16:18; Jos 20:4; Rut 4:11
  • +Jer 25:10

Klaagliedere 5:15

Kruisverwysings

  • +Am 8:10

Klaagliedere 5:16

Kruisverwysings

  • +Job 19:9; Ps 7:5; 89:39
  • +Spr 14:34; Jes 3:9; 59:12

Klaagliedere 5:17

Kruisverwysings

  • +Jes 1:5; Jer 8:18; Klg 1:22
  • +De 28:65; Job 17:7; Ps 6:7; Jes 59:10; Klg 2:11

Klaagliedere 5:18

Kruisverwysings

  • +Le 26:43; Jer 26:18
  • +Jes 32:14; Jer 9:11; Ese 13:4

Klaagliedere 5:19

Kruisverwysings

  • +Ps 9:7; 90:2; 102:12
  • +Ps 102:27; 145:13; 146:10; Hab 1:12

Klaagliedere 5:20

Kruisverwysings

  • +Ps 13:1; Jer 14:19
  • +Ps 79:5

Klaagliedere 5:21

Kruisverwysings

  • +De 4:30; Ps 80:3; 85:4; Jer 31:18; 32:37
  • +Jer 33:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 132

Klaagliedere 5:22

Kruisverwysings

  • +Ps 44:9
  • +De 28:15; Ps 60:1; Jer 31:37

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Klaagl. 5:1Le 26:44; Jer 15:15; Klg 1:20
Klaagl. 5:1Ps 44:13; 79:4; Klg 2:15
Klaagl. 5:2De 28:30; Ps 79:1; 136:21; Jes 1:7; Jer 6:12; Sef 1:13
Klaagl. 5:3Eks 22:24
Klaagl. 5:3Jer 18:21
Klaagl. 5:4De 28:48; Jes 3:1; Ese 4:11, 16
Klaagl. 5:5De 28:48; Jer 27:8; 28:14
Klaagl. 5:5De 28:65
Klaagl. 5:6Jes 30:2; 31:1; Jer 2:18, 36; 44:12
Klaagl. 5:6Ese 17:18
Klaagl. 5:62Kr 28:16; Ho 5:13; 7:11; 9:3; 12:1
Klaagl. 5:7Jer 16:12; 31:29; Ese 18:2
Klaagl. 5:7Eks 20:5; Jer 14:20; Sag 1:5
Klaagl. 5:8De 28:43; Spr 30:22; Jes 3:4
Klaagl. 5:8Sag 11:6
Klaagl. 5:9Jer 52:6; Ese 4:10
Klaagl. 5:102Kn 25:3; Job 30:30; Klg 4:8
Klaagl. 5:11De 28:30; Sag 14:2
Klaagl. 5:12Jer 39:6
Klaagl. 5:12Jes 47:6; Jer 6:11; Klg 4:16
Klaagl. 5:13Rig 16:21
Klaagl. 5:13Eks 1:11
Klaagl. 5:14De 16:18; Jos 20:4; Rut 4:11
Klaagl. 5:14Jer 25:10
Klaagl. 5:15Am 8:10
Klaagl. 5:16Job 19:9; Ps 7:5; 89:39
Klaagl. 5:16Spr 14:34; Jes 3:9; 59:12
Klaagl. 5:17Jes 1:5; Jer 8:18; Klg 1:22
Klaagl. 5:17De 28:65; Job 17:7; Ps 6:7; Jes 59:10; Klg 2:11
Klaagl. 5:18Le 26:43; Jer 26:18
Klaagl. 5:18Jes 32:14; Jer 9:11; Ese 13:4
Klaagl. 5:19Ps 9:7; 90:2; 102:12
Klaagl. 5:19Ps 102:27; 145:13; 146:10; Hab 1:12
Klaagl. 5:20Ps 13:1; Jer 14:19
Klaagl. 5:20Ps 79:5
Klaagl. 5:21De 4:30; Ps 80:3; 85:4; Jer 31:18; 32:37
Klaagl. 5:21Jer 33:13
Klaagl. 5:22Ps 44:9
Klaagl. 5:22De 28:15; Ps 60:1; Jer 31:37
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Klaagliedere 5:1-22

Klaagliedere

5 Dink, o Jehovah, aan wat met ons gebeur het.+ Kyk tog en aanskou ons smaad.+

 2 Ons erfbesitting is aan vreemdelinge gegee, ons huise aan uitlanders.+

 3 Ons het wese geword, sonder ’n vader.+ Ons moeders is soos weduwees.+

 4 Vir geld moes ons ons eie water drink.+ Teen ’n prys kom ons eie hout in.

 5 Ons agtervolgers was op ons nek.+ Ons het moeg geword. Ons is geen rus gegun nie.+

 6 Aan Egipte+ het ons die hand gegee,+ aan Assiʹrië,+ om met brood versadig te word.

 7 Dit is ons voorvaders wat gesondig het.+ Hulle is daar nie meer nie. Wat ons betref, ons moes húlle oortredings dra.+

 8 Blote knegte het oor ons geheers.+ Niemand ruk ons uit hulle hand weg nie.+

 9 Met gevaar vir ons siel bring ons ons brood in,+ weens die swaard van die wildernis.

10 Ons vel het warm geword soos ’n oond weens die hongerpyne.+

11 Hulle het die vrouens in Sion verneder,+ die maagde in die stede van Juda.

12 Vorste is aan net hulle hand opgehang.+ Die aangesig van selfs ou manne is nie geëer nie.+

13 Selfs jong manne het ’n handmeul opgelig,+ en seuns het onder die hout gestruikel.+

14 Die ou manne is nie meer in die poort nie,+ die jong manne is sonder hulle instrumentale musiek.+

15 Die vreugde van ons hart het opgehou. Ons gedans het in rou verander.+

16 Die kroon van ons kop het geval.+ Wee ons nou, want ons het gesondig!+

17 Om dié rede het ons hart siek geword.+ Weens hierdie dinge het ons oë dof geword,+

18 Weens Sion se berg wat woes lê;+ ja, jakkalse het daarop geloop.+

19 Wat u betref, o Jehovah, tot onbepaalde tyd sal u sit.+ U troon is van geslag tot geslag.+

20 Waarom vergeet u ons vir altyd,+ verlaat u ons tot in lengte van dae?+

21 Bring ons terug+ tot u, o Jehovah, en ons sal graag terugkom. Bring vir ons nuwe dae soos lank gelede.+

22 Maar u het ons gewis verwerp.+ U was baie verontwaardig teenoor ons.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel