Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 10:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Ek sal jou egter die dinge vertel wat in die geskrif van die waarheid opgeteken staan,+ en daar is niemand wat my in hierdie dinge kragtig ondersteun nie, behalwe julle vors+ Miʹgael.+

  • Daniël 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En gedurende daardie tyd sal Miʹgael+ opstaan,+ die groot vors+ wat ten behoewe van die kinders van jou volk staan.+ En daar sal beslis ’n tyd van benoudheid wees soos daar nie was sedert ’n nasie ontstaan het tot op daardie tyd nie.+ En gedurende daardie tyd sal jou volk ontkom,+ elkeen wat in die boek opgeskryf gevind word.+

  • Judas 9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Maar toe Miʹgael,+ die aartsengel,+ met die Duiwel ’n geskil gehad+ en oor Moses se liggaam getwis het,+ het hy nie met smadende woorde+ ’n oordeel oor hom durf uitspreek nie, maar gesê: “Mag Jehovah jou bestraf.”+

  • Openbaring 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En oorlog het in die hemel uitgebreek: Miʹgael+ en sy engele het teen die draak geveg, en die draak en sy engele het geveg,

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel