6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa ingeneem+ en Israel toe in ballingskap weggevoer+ na Assiʹrië en hulle in Halag+ en in Habor aan die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+
10 En hulle het dit na verloop van drie jaar ingeneem;+ in die sesde jaar van Hiskiʹa, dit wil sê die negende jaar van Hoseʹa, die koning van Israel, is Samariʹa ingeneem.+