Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 17
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Konings 17:1

Kruisverwysings

  • +2Kn 15:30
  • +Jes 7:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 148-149

2 Konings 17:2

Kruisverwysings

  • +1Kn 12:28; 13:33; 16:33

2 Konings 17:3

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:9; Ho 10:14
  • +Jes 10:5
  • +De 28:45; 2Kn 18:14; Esr 7:24

2 Konings 17:4

Kruisverwysings

  • +2Kn 24:1, 20; Ese 17:15
  • +Jes 30:2; 31:1
  • +De 28:36

2 Konings 17:5

Kruisverwysings

  • +De 28:52

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/2/15, bl. 27

2 Konings 17:6

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:10; Ho 13:16
  • +Le 26:32; De 4:27; 28:64; 1Kn 14:15
  • +1Kr 5:26
  • +2Kn 18:11
  • +2Kn 18:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 145, 156

    God se woord, bl. 45

    Die Wagtoring,

    1988/2/15, bl. 27

    Skepping, bl. 209

2 Konings 17:7

Kruisverwysings

  • +De 31:29; 32:15; Jos 23:16; Ne 9:26; Ps 106:35; Am 5:7
  • +Eks 20:2
  • +Eks 20:5; 2Kn 17:35; Jer 10:5

2 Konings 17:8

Kruisverwysings

  • +Ps 89:31

2 Konings 17:9

Kruisverwysings

  • +De 13:6; 27:15; Ese 8:12
  • +2Kn 16:4; Ho 12:11
  • +2Kn 18:8

2 Konings 17:10

Kruisverwysings

  • +Eks 34:13; Le 26:1
  • +De 7:5; 16:21; Mi 5:14
  • +De 12:2
  • +2Kn 16:4; Jes 57:5

2 Konings 17:11

Kruisverwysings

  • +Le 20:23; Jer 44:17
  • +Spr 15:8

2 Konings 17:12

Kruisverwysings

  • +Eks 34:14; Le 26:30; 1Kn 12:28; 21:26
  • +Eks 20:3; Le 26:1; De 4:23

2 Konings 17:13

Kruisverwysings

  • +Ho 4:15
  • +Jer 3:11
  • +2Kr 24:19; 36:16; Heb 1:1
  • +1Sa 9:9; 1Kr 29:29
  • +De 8:19; 32:46; Ps 81:8
  • +Jes 55:7; Jer 18:11; 25:4; Ese 18:31
  • +Eks 24:7; De 6:1
  • +De 8:11
  • +Eks 20:1; 21:1
  • +De 5:1
  • +Jer 7:25

2 Konings 17:14

Kruisverwysings

  • +De 31:27; Jer 5:29
  • +De 1:32

2 Konings 17:15

Kruisverwysings

  • +De 5:2; 29:12
  • +Ps 19:7; Ho 4:6
  • +De 32:21; 1Sa 12:21; Jer 10:15; 1Kor 8:4
  • +Ps 115:8; Jes 44:9; Jer 2:5; Ro 1:21
  • +De 12:30

2 Konings 17:16

Kruisverwysings

  • +De 4:2
  • +2Kr 28:2
  • +1Kn 12:28; 2Kr 13:8
  • +1Kn 14:15; 16:33
  • +De 4:19; 2Kn 23:5; Jer 8:2
  • +1Kn 16:31; 22:53; 2Kn 10:21

2 Konings 17:17

Kruisverwysings

  • +2Kn 16:3; 21:6; Jes 57:5
  • +De 18:10; 2Kr 33:6; Mi 5:12; Han 16:16
  • +Le 19:26; 2Kn 21:6
  • +1Kn 21:20
  • +Eks 34:14; 1Kn 15:30

2 Konings 17:18

Kruisverwysings

  • +De 9:8; 29:20; 1Kn 8:46
  • +Jos 23:13; Jes 42:24; Jer 15:1
  • +1Kn 11:32; 12:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 145

2 Konings 17:19

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:22; 2Kr 21:10; Jer 3:8
  • +Ese 23:11

2 Konings 17:20

Kruisverwysings

  • +2Kr 20:7; Jer 6:30
  • +2Kn 13:3

2 Konings 17:21

Kruisverwysings

  • +1Kn 11:31; 12:20
  • +Eks 32:31; 1Sa 2:17; 1Kn 14:16

2 Konings 17:22

Kruisverwysings

  • +1Kn 12:28; 13:33

2 Konings 17:23

Kruisverwysings

  • +De 32:26; 2Kn 13:23; 23:27
  • +De 28:63; 1Kn 14:16; Ho 1:4; Am 5:27; Mi 1:6
  • +2Kn 18:11

2 Konings 17:24

Kruisverwysings

  • +2Kn 17:30
  • +2Kn 17:31; Jes 37:13
  • +2Kn 19:13; Jes 10:9
  • +2Kn 18:34; Jes 36:19
  • +Mt 10:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/2/15, bl. 27

2 Konings 17:25

Kruisverwysings

  • +Spr 8:13; Pr 12:13; Jer 10:7; Da 6:26
  • +Eks 23:29; Jer 5:6

2 Konings 17:26

Kruisverwysings

  • +Spr 30:30

2 Konings 17:27

Kruisverwysings

  • +Esr 7:10; Mal 2:7

2 Konings 17:28

Kruisverwysings

  • +Ge 28:19; Jos 16:1; 1Sa 7:16; 1Kn 12:29
  • +Pr 8:12; Jes 29:13; Joh 4:22

2 Konings 17:29

Kruisverwysings

  • +Ps 96:5; 135:15; Jes 44:9; Jer 10:5; Mi 4:5; Ro 1:23; 1Kor 8:4

2 Konings 17:30

Kruisverwysings

  • +2Kn 17:24

2 Konings 17:31

Kruisverwysings

  • +2Kn 17:24
  • +2Kn 18:34
  • +2Kn 17:17; 2Kr 28:3; Ps 106:37; Jes 57:5; Ese 20:31

2 Konings 17:32

Kruisverwysings

  • +1Kn 12:31; 13:33

2 Konings 17:33

Kruisverwysings

  • +2Kn 17:41; Jes 29:13
  • +Lu 16:13; 2Kor 6:16
  • +2Kn 17:24

2 Konings 17:34

Kruisverwysings

  • +Jes 44:8; 1Kor 10:20
  • +2Kn 17:25
  • +De 5:1; 8:11; 2Kn 17:13
  • +De 1:5
  • +De 6:2
  • +Ge 28:14; 46:2
  • +Ge 32:28; 35:10; Jes 48:1

2 Konings 17:35

Kruisverwysings

  • +Eks 19:5; 24:7; De 5:2; 29:1; Jer 31:31
  • +Eks 20:4; Rig 6:10
  • +Eks 20:5; 23:24; 34:14; De 4:25; 5:9

2 Konings 17:36

Kruisverwysings

  • +Eks 6:6; De 5:15; Jer 32:21
  • +De 6:13; Ps 34:9; Spr 8:13
  • +Ps 95:6; 96:9
  • +Le 19:5; De 12:6

2 Konings 17:37

Kruisverwysings

  • +De 12:1
  • +De 11:32
  • +De 31:9
  • +De 5:29

2 Konings 17:38

Kruisverwysings

  • +De 4:23
  • +De 5:9

2 Konings 17:39

Kruisverwysings

  • +Jes 42:8
  • +Ne 9:27

2 Konings 17:40

Kruisverwysings

  • +De 4:28; 2Kn 17:34

2 Konings 17:41

Kruisverwysings

  • +Jos 24:14; Esr 4:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/12/1, bl. 3

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kon. 17:12Kn 15:30
2 Kon. 17:1Jes 7:9
2 Kon. 17:21Kn 12:28; 13:33; 16:33
2 Kon. 17:32Kn 18:9; Ho 10:14
2 Kon. 17:3Jes 10:5
2 Kon. 17:3De 28:45; 2Kn 18:14; Esr 7:24
2 Kon. 17:42Kn 24:1, 20; Ese 17:15
2 Kon. 17:4Jes 30:2; 31:1
2 Kon. 17:4De 28:36
2 Kon. 17:5De 28:52
2 Kon. 17:62Kn 18:10; Ho 13:16
2 Kon. 17:6Le 26:32; De 4:27; 28:64; 1Kn 14:15
2 Kon. 17:61Kr 5:26
2 Kon. 17:62Kn 18:11
2 Kon. 17:62Kn 18:11
2 Kon. 17:7De 31:29; 32:15; Jos 23:16; Ne 9:26; Ps 106:35; Am 5:7
2 Kon. 17:7Eks 20:2
2 Kon. 17:7Eks 20:5; 2Kn 17:35; Jer 10:5
2 Kon. 17:8Ps 89:31
2 Kon. 17:9De 13:6; 27:15; Ese 8:12
2 Kon. 17:92Kn 16:4; Ho 12:11
2 Kon. 17:92Kn 18:8
2 Kon. 17:10Eks 34:13; Le 26:1
2 Kon. 17:10De 7:5; 16:21; Mi 5:14
2 Kon. 17:10De 12:2
2 Kon. 17:102Kn 16:4; Jes 57:5
2 Kon. 17:11Le 20:23; Jer 44:17
2 Kon. 17:11Spr 15:8
2 Kon. 17:12Eks 34:14; Le 26:30; 1Kn 12:28; 21:26
2 Kon. 17:12Eks 20:3; Le 26:1; De 4:23
2 Kon. 17:13Ho 4:15
2 Kon. 17:13Jer 3:11
2 Kon. 17:132Kr 24:19; 36:16; Heb 1:1
2 Kon. 17:131Sa 9:9; 1Kr 29:29
2 Kon. 17:13De 8:19; 32:46; Ps 81:8
2 Kon. 17:13Jes 55:7; Jer 18:11; 25:4; Ese 18:31
2 Kon. 17:13Eks 24:7; De 6:1
2 Kon. 17:13De 8:11
2 Kon. 17:13Eks 20:1; 21:1
2 Kon. 17:13De 5:1
2 Kon. 17:13Jer 7:25
2 Kon. 17:14De 31:27; Jer 5:29
2 Kon. 17:14De 1:32
2 Kon. 17:15Ps 19:7; Ho 4:6
2 Kon. 17:15De 32:21; 1Sa 12:21; Jer 10:15; 1Kor 8:4
2 Kon. 17:15Ps 115:8; Jes 44:9; Jer 2:5; Ro 1:21
2 Kon. 17:15De 12:30
2 Kon. 17:15De 5:2; 29:12
2 Kon. 17:16De 4:2
2 Kon. 17:162Kr 28:2
2 Kon. 17:161Kn 12:28; 2Kr 13:8
2 Kon. 17:161Kn 14:15; 16:33
2 Kon. 17:16De 4:19; 2Kn 23:5; Jer 8:2
2 Kon. 17:161Kn 16:31; 22:53; 2Kn 10:21
2 Kon. 17:172Kn 16:3; 21:6; Jes 57:5
2 Kon. 17:17De 18:10; 2Kr 33:6; Mi 5:12; Han 16:16
2 Kon. 17:17Le 19:26; 2Kn 21:6
2 Kon. 17:171Kn 21:20
2 Kon. 17:17Eks 34:14; 1Kn 15:30
2 Kon. 17:18De 9:8; 29:20; 1Kn 8:46
2 Kon. 17:18Jos 23:13; Jes 42:24; Jer 15:1
2 Kon. 17:181Kn 11:32; 12:20
2 Kon. 17:191Kn 14:22; 2Kr 21:10; Jer 3:8
2 Kon. 17:19Ese 23:11
2 Kon. 17:202Kr 20:7; Jer 6:30
2 Kon. 17:202Kn 13:3
2 Kon. 17:211Kn 11:31; 12:20
2 Kon. 17:21Eks 32:31; 1Sa 2:17; 1Kn 14:16
2 Kon. 17:221Kn 12:28; 13:33
2 Kon. 17:23De 32:26; 2Kn 13:23; 23:27
2 Kon. 17:23De 28:63; 1Kn 14:16; Ho 1:4; Am 5:27; Mi 1:6
2 Kon. 17:232Kn 18:11
2 Kon. 17:242Kn 17:30
2 Kon. 17:242Kn 17:31; Jes 37:13
2 Kon. 17:242Kn 19:13; Jes 10:9
2 Kon. 17:242Kn 18:34; Jes 36:19
2 Kon. 17:24Mt 10:5
2 Kon. 17:25Spr 8:13; Pr 12:13; Jer 10:7; Da 6:26
2 Kon. 17:25Eks 23:29; Jer 5:6
2 Kon. 17:26Spr 30:30
2 Kon. 17:27Esr 7:10; Mal 2:7
2 Kon. 17:28Ge 28:19; Jos 16:1; 1Sa 7:16; 1Kn 12:29
2 Kon. 17:28Pr 8:12; Jes 29:13; Joh 4:22
2 Kon. 17:29Ps 96:5; 135:15; Jes 44:9; Jer 10:5; Mi 4:5; Ro 1:23; 1Kor 8:4
2 Kon. 17:302Kn 17:24
2 Kon. 17:312Kn 17:24
2 Kon. 17:312Kn 18:34
2 Kon. 17:312Kn 17:17; 2Kr 28:3; Ps 106:37; Jes 57:5; Ese 20:31
2 Kon. 17:321Kn 12:31; 13:33
2 Kon. 17:332Kn 17:41; Jes 29:13
2 Kon. 17:33Lu 16:13; 2Kor 6:16
2 Kon. 17:332Kn 17:24
2 Kon. 17:34Jes 44:8; 1Kor 10:20
2 Kon. 17:342Kn 17:25
2 Kon. 17:34De 5:1; 8:11; 2Kn 17:13
2 Kon. 17:34De 1:5
2 Kon. 17:34De 6:2
2 Kon. 17:34Ge 28:14; 46:2
2 Kon. 17:34Ge 32:28; 35:10; Jes 48:1
2 Kon. 17:35Eks 19:5; 24:7; De 5:2; 29:1; Jer 31:31
2 Kon. 17:35Eks 20:4; Rig 6:10
2 Kon. 17:35Eks 20:5; 23:24; 34:14; De 4:25; 5:9
2 Kon. 17:36Eks 6:6; De 5:15; Jer 32:21
2 Kon. 17:36De 6:13; Ps 34:9; Spr 8:13
2 Kon. 17:36Ps 95:6; 96:9
2 Kon. 17:36Le 19:5; De 12:6
2 Kon. 17:37De 12:1
2 Kon. 17:37De 11:32
2 Kon. 17:37De 31:9
2 Kon. 17:37De 5:29
2 Kon. 17:38De 4:23
2 Kon. 17:38De 5:9
2 Kon. 17:39Jes 42:8
2 Kon. 17:39Ne 9:27
2 Kon. 17:40De 4:28; 2Kn 17:34
2 Kon. 17:41Jos 24:14; Esr 4:2
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Konings 17:1-41

2 Konings

17 In die twaalfde jaar van Agas, die koning van Juda, het Hoseʹa,+ die seun van Ela, koning oor Israel geword in Samariʹa,+ nege jaar lank. 2 En hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë, maar nie soos die konings van Israel wat voor hom was nie.+ 3 Teen hom het Salmaneʹser,+ die koning van Assiʹrië,+ opgetrek, en Hoseʹa het sy kneg geword en skatting+ aan hom begin betaal. 4 Die koning van Assiʹrië het egter in Hoseʹa se geval ’n sameswering+ ontdek, deurdat hy boodskappers na So, die koning van Egipte,+ gestuur het en nie die skatting na die koning van Assiʹrië gebring het soos in vorige jare nie. Daarom het die koning van Assiʹrië hom opgesluit en hom in die huis van bewaring gebind gehou.+

5 En die koning van Assiʹrië het teen die hele land opgetrek en het na Samariʹa opgetrek en dit drie jaar lank beleër.+ 6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa ingeneem+ en Israel toe in ballingskap weggevoer+ na Assiʹrië en hulle in Halag+ en in Habor aan die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+

7 En dit het gebeur omdat die kinders van Israel gesondig het+ teen Jehovah hulle God, wat hulle uit Egipteland laat optrek het onder die hand uit van Farao, die koning van Egipte,+ en hulle het ander gode begin vrees;+ 8 en hulle het bly wandel in die insettinge+ van die nasies wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het, en in die insettinge van die konings van Israel wat hulle gemaak het; 9 en die kinders van Israel het die dinge ondersoek wat nie reg was teenoor Jehovah hulle God nie+ en het aangehou om vir hulle hoogtes+ te bou in al hulle stede, van die wagtoring+ af tot by die versterkte stad; 10 en hulle het vir hulle heilige pilare+ en heilige pale+ bly oprig op elke hoë heuwel+ en onder elke blaarryke boom;+ 11 en daar op al die hoogtes het hulle voortdurend offerrook laat opgaan soos die nasies+ wat Jehovah weens hulle in ballingskap weggevoer het, en hulle het slegte dinge bly doen om Jehovah aanstoot te gee.+

12 En hulle het voortdurend drekgode gedien,+ waarvan Jehovah vir hulle gesê het: “Julle mag dit nie doen nie”;+ 13 en Jehovah het Israel+ en Juda+ deur middel van al sy profete+ en elke siener+ bly waarsku+ en gesê: “Keer julle van julle slegte weë af+ en onderhou my gebooie,+ my insettinge,+ volgens die hele wet+ wat ek julle voorvaders beveel het+ en wat ek deur middel van my knegte, die profete, aan julle gestuur het”;+ 14 en hulle het nie geluister nie, maar het hulle nek bly verhard+ soos die nek van hulle voorvaders wat nie geloof in Jehovah hulle God beoefen+ het nie; 15 en hulle het sy voorskrifte en sy verbond+ wat hy met hulle voorvaders gesluit het en sy herinneringe+ waarmee hy hulle gewaarsku het, bly verwerp, en hulle het nietige afgode+ gevolg en self nietig geword,+ ja, in nabootsing van die nasies wat rondom hulle was, van wie Jehovah hulle beveel het om nie soos hulle te doen nie.+

16 En hulle het al die gebooie+ van Jehovah hulle God bly verlaat en hulle het vir hulle gegote beelde,+ twee kalwers,+ gemaak en ’n heilige paal gemaak,+ en hulle het hulle voor die hele leër van die hemel begin neerbuig+ en Baäl gedien;+ 17 en hulle het aangehou om hulle seuns en hulle dogters deur die vuur te laat gaan+ en waarsêery te beoefen+ en voortekens te soek,+ en hulle het hulleself bly verkoop+ om te doen wat sleg was in die oë van Jehovah, om hom aanstoot te gee.+

18 Daarom het Jehovah baie vertoornd+ op Israel geword, sodat hy hulle onder sy oë uit verwyder het.+ Hy het nie een laat oorbly nie, behalwe die stam Juda alleen.+

19 Selfs Juda het nie die gebooie van Jehovah hulle God onderhou nie,+ maar hulle het gewandel in die insettinge van Israel+ wat hulle gemaak het. 20 Gevolglik het Jehovah die hele saad+ van Israel verwerp en hulle bly teister en hulle in die hand van plunderaars gegee, totdat hy hulle voor hom weggewerp het.+ 21 Want hy het Israel van die huis van Dawid afgeskeur, en hulle het Jeroʹbeam, die seun van Nebat, koning gemaak; en Jeroʹbeam+ het Israel daarvan afgebring om Jehovah te volg, en hy het hulle met ’n groot sonde laat sondig.+ 22 En die kinders van Israel het gewandel in al die sondes van Jeroʹbeam wat hy gedoen het.+ Hulle het nie daarvan afgewyk nie, 23 totdat Jehovah Israel onder sy oë uit verwyder het,+ net soos hy deur middel van al sy knegte, die profete, gespreek het.+ So het Israel uit sy eie land in ballingskap na Assiʹrië gegaan, tot vandag toe.+

24 Daarna het die koning van Assiʹrië mense uit Babilon+ en Kuta en Awwa+ en Hamat+ en Sefarwaʹim+ gebring en hulle in die plek van die kinders van Israel in die stede van Samariʹa+ laat woon; en hulle het begin om Samariʹa in besit te neem en in die stede daarvan te gaan woon. 25 En aan die begin van hulle verblyf daar het hulle Jehovah nie gevrees nie.+ Daarom het Jehovah leeus+ onder hulle gestuur, en dié het van hulle doodgemaak. 26 Toe het hulle die koning van Assiʹrië laat weet en gesê: “Die nasies wat u in ballingskap weggevoer en toe in die stede van Samariʹa gevestig het, ken nie die godsdiens van die God van die land nie, sodat hy voortdurend leeus onder hulle stuur;+ en kyk! dié maak hulle dood, aangesien niemand die godsdiens van die God van die land ken nie.”

27 Daarop het die koning van Assiʹrië bevel gegee en gesê: “Laat een van die priesters+ daarheen gaan wat julle in ballingskap daaruit weggevoer het, sodat hy daar kan gaan woon en hulle die godsdiens van die God van die land kan leer.” 28 Toe het een van die priesters wat hulle uit Samariʹa in ballingskap weggevoer het, gekom en in Bet-El+ gaan woon, en hy het hulle geleer hoe hulle Jehovah behoort te vrees.+

29 Maar elke onderskeie nasie het egter sy eie god+ gemaak, wat hulle dan neergesit het in die huis van die hoogtes wat die Samaritane gemaak het, elke onderskeie nasie, in hulle stede waar hulle gewoon het. 30 En die manne van Babilon het Sukkot-Benot gemaak, en die manne van Kut+ het Nergal gemaak, en die manne van Hamat het Asiʹma gemaak. 31 Wat die Awwiete+ betref, hulle het Nibhas en Tartak gemaak; en die Sefarwiete+ het hulle seuns in die vuur verbrand+ vir Adrammeʹleg en Anammeʹleg, die gode van Sefarwaʹim. 32 En hulle het Jehovah begin vrees en het vir hulle priesters van die hoogtes uit die volk in die algemeen gemaak,+ en dié was vir hulle ampsdraers in die huis van die hoogtes. 33 Hulle het wel Jehovah gevrees,+ maar hulle het hulle eie gode aanbid,+ volgens die godsdiens van die nasies waaruit hulle hulle in ballingskap weggevoer het.+

34 Tot vandag toe handel hulle volgens hulle vroeëre godsdienste.+ Niemand het Jehovah gevrees nie+ en niemand het gehandel volgens sy insettinge en sy regterlike beslissings+ en die wet+ en die gebod+ wat Jehovah die kinders van Jakob,+ aan wie hy die naam Israel gegee het,+ beveel het nie, 35 toe Jehovah ’n verbond+ met hulle gesluit het en hulle beveel het deur te sê: “Julle mag geen ander gode vrees nie,+ en julle mag julle nie voor hulle neerbuig of hulle dien of offerandes aan hulle bring nie.+ 36 Maar Jehovah, wat julle met groot krag en ’n uitgestrekte arm uit Egipteland laat optrek het,+ hom moet julle vrees,+ en voor hom moet julle julle neerbuig,+ en aan hom moet julle offerandes bring.+ 37 En die voorskrifte+ en die regterlike beslissings+ en die wet en die gebod wat hy vir julle opgeskryf het,+ moet julle altyd sorgvuldig onderhou;+ en julle mag geen ander gode vrees nie. 38 En die verbond wat ek met julle gesluit het, mag julle nie vergeet nie;+ en julle mag geen ander gode vrees nie.+ 39 Maar Jehovah+ julle God moet julle vrees, aangesien hý julle uit die hand van al julle vyande sal verlos.”+

40 En hulle was nie gehoorsaam nie, maar hulle het volgens hulle vroeëre godsdiens gehandel.+ 41 En hierdie nasies het Jehovah begin vrees,+ maar hulle het hulle eie gesnede beelde gedien. Wat hulle kinders sowel as hulle kleinkinders betref, hulle doen tot vandag toe net soos hulle voorvaders gedoen het.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel