31 “‘’n Geraas sal beslis tot by die verste deel van die aarde kom, want Jehovah het ’n geskil met die nasies.+ Hy sal persoonlik in die gerig tree met alle vlees.+ Wat die goddeloses betref, hy sal hulle aan die swaard oorgee’,+ is die woord van Jehovah.
2 Hoor, o berge, die regsaak van Jehovah, ook julle, duursame voorwerpe, fondamente van die aarde;+ want Jehovah het ’n regsaak met sy volk, en met Israel sal hy redeneer:+