Maleagi 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Juda het verraderlik gehandel, en iets verfoeiliks is in Israel en in Jerusalem gepleeg;+ want Juda het die heiligheid van Jehovah, wat Hy liefgehad het, ontheilig,+ en hy het die dogter van ’n vreemde god as bruid in besit geneem.+
11 Juda het verraderlik gehandel, en iets verfoeiliks is in Israel en in Jerusalem gepleeg;+ want Juda het die heiligheid van Jehovah, wat Hy liefgehad het, ontheilig,+ en hy het die dogter van ’n vreemde god as bruid in besit geneem.+