Deuteronomium 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En jy mag geen huweliksverbintenis met hulle aangaan nie. Jou dogter mag jy nie aan sy seun gee nie, en sy dogter mag jy nie vir jou seun neem nie.+ Rigters 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hulle het hulle dogters vir hulle as vrouens geneem,+ en hulle eie dogters het hulle aan hulle seuns gegee,+ en hulle het hulle gode begin dien.+ 1 Konings 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En koning Salomo het baie uitlandse vrouens liefgehad+ benewens die dogter van Farao:+ Moabitiese,+ Ammonitiese,+ Edomitiese,+ Sidoniese+ en Hetitiese+ vrouens, Nehemia 13:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Ook het ek in dié dae die Jode gesien wat Asdodiese,+ Ammonitiese en Moabitiese+ vrouens by hulle laat woon het.+
3 En jy mag geen huweliksverbintenis met hulle aangaan nie. Jou dogter mag jy nie aan sy seun gee nie, en sy dogter mag jy nie vir jou seun neem nie.+
6 En hulle het hulle dogters vir hulle as vrouens geneem,+ en hulle eie dogters het hulle aan hulle seuns gegee,+ en hulle het hulle gode begin dien.+
11 En koning Salomo het baie uitlandse vrouens liefgehad+ benewens die dogter van Farao:+ Moabitiese,+ Ammonitiese,+ Edomitiese,+ Sidoniese+ en Hetitiese+ vrouens,
23 Ook het ek in dié dae die Jode gesien wat Asdodiese,+ Ammonitiese en Moabitiese+ vrouens by hulle laat woon het.+