Spreuke 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Verdorwenheid is in sy hart.+ Hy beraam die hele tyd iets slegs.+ Hy saai voortdurend twis.+ Nahum 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Wat sal julle teen Jehovah bedink?+ Hy veroorsaak ’n volslae uitroeiing. Benoudheid sal nie ’n tweede keer opkom nie.+
9 Wat sal julle teen Jehovah bedink?+ Hy veroorsaak ’n volslae uitroeiing. Benoudheid sal nie ’n tweede keer opkom nie.+