Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 31:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 nie soos die verbond wat ek met hulle voorvaders gesluit het op die dag toe ek hulle hand gevat het om hulle uit Egipteland uit te lei nie,+ ‘my verbond wat hulle verbreek het,+ hoewel ek hulle eggenoot-eienaar+ was’, is die woord van Jehovah.”

  • Esegiël 16:59
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 59 “Want só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Ek sal ook aan jou doen net soos jy gedoen het,+ omdat jy die eed verag het deur my verbond te verbreek.+

  • Hosea 6:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar hulle het, soos die mens, die verbond oortree.+ Daar het hulle verraderlik met my gehandel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel