2 Konings 18:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En in die vierde jaar van koning Hiskiʹa, dit wil sê die sewende jaar van Hoseʹa,+ die seun van Ela, die koning van Israel, het Salmaneʹser,+ die koning van Assiʹrië, teen Samariʹa opgetrek en dit begin beleër.+ 2 Konings 19:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Waar is hy—die koning van Hamat+ en die koning van Arpad+ en die koning van die stede Sefarwaʹim, Hena en Iwwa?’”+
9 En in die vierde jaar van koning Hiskiʹa, dit wil sê die sewende jaar van Hoseʹa,+ die seun van Ela, die koning van Israel, het Salmaneʹser,+ die koning van Assiʹrië, teen Samariʹa opgetrek en dit begin beleër.+
13 Waar is hy—die koning van Hamat+ en die koning van Arpad+ en die koning van die stede Sefarwaʹim, Hena en Iwwa?’”+