Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 “‘Julle mag geen onreg pleeg wanneer julle regspreek,+ meet, weeg+ of vloeistof afmeet nie.

  • Spreuke 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 ’n Bedrieglike weegskaal is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar in ’n volle weegsteen skep hy behae.

  • Amos 8:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 deur te sê: ‘Hoe lank sal dit wees voordat die nuwemaan verby is+ en ons graansoorte kan verkoop?+ Ook die sabbat,+ en ons graan te koop kan aanbied; om die efa klein te maak+ en die sikkel groot te maak en die weegskaal van bedrog te vervals;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel