27 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal die huis van Israel en die huis van Juda besaai met die saad van mense en met die saad van mak diere.”+
9 En ek sal hulle soos saad onder die volke verstrooi,+ en in die verafgeleë plekke sal hulle aan my dink;+ en hulle sal saam met hulle kinders herlewe en terugkeer.+