47 en hulle inderdaad tot besinning kom in die land waarheen hulle gevange weggevoer is,+ en hulle tot u terugkeer+ en u in die land van dié wat hulle gevange geneem het,+ om guns versoek+ en sê: ‘Ons het gesondig+ en gedwaal,+ ons het goddeloos gehandel’;+