Deuteronomium 28:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Jou seuns en jou dogters sal aan ’n ander volk gegee word,+ en jou oë sal dit sien en altyd vurig na hulle verlang—maar jou hande sal kragteloos wees.+ Esegiël 27:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jawan,+ Tubal+ en Meseg+ was jou handelaars. Vir mensesiele+ en koperware is jou ruilartikels gegee.
32 Jou seuns en jou dogters sal aan ’n ander volk gegee word,+ en jou oë sal dit sien en altyd vurig na hulle verlang—maar jou hande sal kragteloos wees.+
13 Jawan,+ Tubal+ en Meseg+ was jou handelaars. Vir mensesiele+ en koperware is jou ruilartikels gegee.