Deuteronomium 28:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Wingerde sal jy plant en beslis bewerk, maar jy sal geen wyn drink en niks insamel nie,+ want die wurm sal dit opeet.+ Jesaja 24:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die nuwe wyn het begin treur, die wingerdstok het verwelk,+ almal wat bly van hart was, het begin sug.+ Hosea 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Dorsvloer en wynpers voed hulle nie,+ en soet wyn is vir haar teleurstellend.+
39 Wingerde sal jy plant en beslis bewerk, maar jy sal geen wyn drink en niks insamel nie,+ want die wurm sal dit opeet.+
7 Die nuwe wyn het begin treur, die wingerdstok het verwelk,+ almal wat bly van hart was, het begin sug.+