6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa ingeneem+ en Israel toe in ballingskap weggevoer+ na Assiʹrië en hulle in Halag+ en in Habor aan die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+
15 “Al hulle slegtheid was in Gilgal,+ want daar moes ek hulle haat.+ Weens die boosheid van hulle handelinge sal ek hulle uit my huis verdryf.+ Ek sal hulle nie langer liefhê nie.+ Al hulle vorste tree hardkoppig op.+