Psalm 37:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die goddelose smee komplotte teen die regverdige,+En hy kners sy tande teen hom.+ Amos 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Só het Jehovah gesê: ‘Weens drie opstandige dade van Israel,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle ’n regverdige vir blote silwer verkoop het en ’n arme vir die prys van ’n paar sandale.+
6 “Só het Jehovah gesê: ‘Weens drie opstandige dade van Israel,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle ’n regverdige vir blote silwer verkoop het en ’n arme vir die prys van ’n paar sandale.+