Spreuke 16:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Trots kom voor ’n ineenstorting+ en ’n hoogmoedige gees voor struikeling.+ Esegiël 33:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En ek sal die land ’n verlate woesteny maak,+ ja, ’n verwoesting, en aan die trots van sy sterkte sal ’n einde gemaak word+ en die berge van Israel sal verwoes word,+ sonder dat iemand daar deurtrek. Hosea 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die trots van Israel het in sy gesig getuig;+ en Israel en Eʹfraim struikel in hulle oortreding.+ Ook Juda het saam met hulle gestruikel.+
28 En ek sal die land ’n verlate woesteny maak,+ ja, ’n verwoesting, en aan die trots van sy sterkte sal ’n einde gemaak word+ en die berge van Israel sal verwoes word,+ sonder dat iemand daar deurtrek.
5 En die trots van Israel het in sy gesig getuig;+ en Israel en Eʹfraim struikel in hulle oortreding.+ Ook Juda het saam met hulle gestruikel.+