4 En daar is tot in die stad deurgebreek,+ en al die krygsmanne het in die nag gevlug deur die poort tussen die twee mure wat by die koning se tuin is,+ terwyl die Galdeërs+ rondom teen die stad was; en die koning het in die rigting van die Aʹraba+ begin gaan.+