11 Hulle is honde met sterk sielsbegeerte;+ hulle het geen versadiging geken nie.+ Hulle is ook herders wat nie geweet het hoe om te verstaan nie.+ Hulle het hulle almal na hulle eie weg gekeer, elkeen vir sy onregverdige wins van sy eie grens af:+
11 Wee hulle, want hulle het die weg van Kain bewandel+ en vir beloning halsoorkop die dwaalweg van Biʹleam ingeslaan+ en in die opstandige gepraat+ van Korag vergaan!+