Jesaja 48:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want hulle het hulleself dié genoem wat uit die heilige stad+ kom, en op die God van Israel het hulle gesteun,+ Jehovah van die leërs is sy naam.+ Jeremia 7:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Moenie julle vertroue in bedrieglike woorde stel+ en sê: ‘Die tempel van Jehovah, die tempel van Jehovah, die tempel van Jehovah is dit!’ nie. Romeine 2:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 As jy dan nou in naam ’n Jood is+ en op die wet steun+ en jou op God beroem+
2 Want hulle het hulleself dié genoem wat uit die heilige stad+ kom, en op die God van Israel het hulle gesteun,+ Jehovah van die leërs is sy naam.+
4 Moenie julle vertroue in bedrieglike woorde stel+ en sê: ‘Die tempel van Jehovah, die tempel van Jehovah, die tempel van Jehovah is dit!’ nie.