23 Daarom, sê vir hulle: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek sal beslis ’n einde maak aan dié spreekwoord, en hulle sal dit nie meer as ’n spreekwoord in Israel gebruik nie.”’+ Maar sê vir hulle: ‘Die dae het naby gekom,+ asook die inhoud van elke visioen.’