13 En in die veertiende jaar van koning Hiskiʹa het Sanʹherib,+ die koning van Assiʹrië,+ teen al die versterkte stede van Juda opgetrek en hulle verower.
8 en dwarsdeur Juda beweeg.+ Hy sal oorstroom en oorloop. Tot aan die nek sal hy reik.+ En die uitspreiding van sy vlerke+ sal die breedte van jou land vul, o Immaʹnuel!”+