Esegiël 36:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Soos ’n kudde heilige mense, soos die kudde van Jerusalem in sy feestye,+ so sal die stede wat woes gelê het, vol word van ’n kudde mense;+ en mense sal moet weet dat ek Jehovah is.’” Sagaria 8:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En baie volke en magtige nasies sal kom om Jehovah van die leërs in Jerusalem te soek+ en om die aangesig van Jehovah te versag.’
38 Soos ’n kudde heilige mense, soos die kudde van Jerusalem in sy feestye,+ so sal die stede wat woes gelê het, vol word van ’n kudde mense;+ en mense sal moet weet dat ek Jehovah is.’”
22 En baie volke en magtige nasies sal kom om Jehovah van die leërs in Jerusalem te soek+ en om die aangesig van Jehovah te versag.’